Successfully reported

Kalahari Kaja

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nellerie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Net wat ons nodig gehad het. Heerlik oorgeslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en rustig. Baie netjies. Gasvrou doen alles om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Sal weer daar oornag. Baie mooi en unieke plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini J
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Beslis aan te beveel. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Ruim, skoon eenheid. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie tevrede, waarde vir geld. Verblyf was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Vinnig maar lekker. Goeie gastehuis. Veilig gemaak veral vir die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Vriendelike gasvrou en gemaklike oornagplekkie. Baie dankie vir die welkome ontvangs en verwysing na Robert Moffat Missionary en reelings met Red Sands restaurant. Akkommodasie is gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker plekkie in Kuruman vir 'n nag of twee wanneer op reis. Die plek is goed toegerus en netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Venice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb18db0356c3f9387f075016e601ff441157ff9f6bc89530eb75c3599aebe2d4e5e61783bcf470373817fc9426b8411dbe46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 31 Acacia Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.460914080106 23.42924332209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang