Successfully reported

Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend, skoon en gerieflik. Baie lekker oornag oppad van die Kaap na ons tuiste. Baie netjies en gerieflik. Vriendelike gasvrou tydens verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Hi Johan, Thank you for taking the time to write a review. We hope to see you again? Warm regards, Lauren

Wiaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Sal weer daar bly, dit was regtig presies wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Thank you, Wiaan, for your lovely review. Hope to see you again. Warm regards, Lauren

Lana S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustige omgewing. Die eienaar het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Ons het net oornag, maar dit was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Sal graag weer Knysna wil besoek. Pragtige moderne plek, het baie lekker gebly. Dit is in 'n estate, persoonlik was ek nie mal daaroor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Hi Joyce, Thank you for taking the time to write a review. I'm sorry to hear you were not happy in the estate. Security is very important to us and most of our guests do prefer it. Warm regards, Lauren

Margie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Smaakvolle, skoon verblyf. Rustige omgewing. Kan beslis aanbeveel. Pragtige verblyf, netjies, skoon en smaakvol. Sal beslis aanbeveel. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Hi Margie Thank you for taking the time to write a review, it's much appreciated. Warm regards, Lauren

Cornè M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Our stay was very comfortable and I can recommend this place 100%. The host, Lauren, was very friendly and helpful. The room was very clean, and comfortable, and had everything that we needed for the couple of days. We had a lovely time in Knysna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Thank you Corne for you your kind review. We hope to see you again. Warm regards Lauren

Deborah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent! We were so comfortable, we really didn't want to get up and go out. It's all in the detail and Lauren has thought of everything in these two purpose-built rooms. Coming across a porcupine on the road on the way back from the wedding we attended was a real bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Blyplek was puik. Eienaar, Lauren, baie behulpsaam en vriendelik. Blyplek was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Just loved it. A wonderful establishment. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Thank you for taking the time to write a review. Hope to see you again. Warm regards, Lauren

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese woonstel met mooi uitsig, goed toegerus. Kombuis is baie klein met beperkte werkspasie. Posisie van opwasbak in kombuis is nie maklik bereikbaar nie, baie ongemaklik. Badkamer is baie mooi en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lauren
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment
Hi Danie, Thank you so much for taking the time to write a review and your kind words. Really appreciate it. Warm regards, Lauren

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Metelerkamp Street, 10 Kanonkop Private Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ffd0f936a2f18ad85713957e84bc36c9a3ac9c0e8420efa2e3974ee55586997fccfdd0ff13fde1afd57e3e20a18b3a05a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13 Metelerkamp Street 10 Kanonkop Private Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034764892142 23.022808171848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang