Successfully reported

Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lagoon-suite
Selfsorg.
Garden-suite
Selfsorg.
Huisreëls

Die eiendom het 'n omsetter in geval van kragonderbrekings.

Geen partytjies of byeenkomste word op hierdie perseel toegelaat nie.

Geen geraas na 21:00 in die aand nie.

Slegs gaste wat in die woonstel bly, mag op die perseel slaap. Indien gaste besoekers ontvang, moet hulle asseblief reëlings met die eienaar tref.

Rook binnenshuis is streng verbode. Gaste kan hul gasheer vra vir 'n asbak wat hulle kan gebruik wanneer hulle buite rook.

Die eenhede word weekliks op Maandag, Woensdag en Vrydag skoongemaak. Eenhede kan op alternatiewe dae skoongemaak word, maar sal R300 per dag gehef word.

Respekteer asseblief ons eiendom en omgewing.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Metelerkamp Street, 10 Kanonkop Private Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ffd0f936a2f18ad85713957e84bc36c9a3ac9c0e8420efa2e3974ee55586997fccfdd0ff13fde1afd57e3e20a18b3a05a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13 Metelerkamp Street 10 Kanonkop Private Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034764892142 23.022808171848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang