Karoo Blue Sky
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Karoo Blue Sky is 'n bekoorlike kothuis in Fraserburg wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Die kothuis is ideaal vir avonturiers wat afgesonderde en rustige verblyf soek.
Die kothuis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, elk toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, en bied slaapplek vir tot 10 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 3 enkelbeddens, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat oopmaak na 'n oordekte patio met buitesitplek.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkering en 'n buitebraai en boma-area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Franzel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Blue Sky het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang