Successfully reported

Karoo Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anna-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verblyf voldoende vir oornag rit van George na Klerksdorp. Goed ingelig voor aankoms. Vriendelik gegroet met aankoms. Kamer skoon en netjies met veilige parkeering. Hopetown is klein en arm met slaggate en grondpaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Ons waardeer!

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal enige tyd weer daar oorslaap! Baie lekker oorgeslaap, kamer is baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Baie dankie! Sien uit vir jou volgende kuier by ons! Groete Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Justus P
1 nag
5.0
Aug 2025

Unieke plekkie, perfek vir oorslaap op 'n lang reis. Karoo Inn is 'n oulike plek, perfek vir oorslaap op 'n lang reis. Dis ver genoeg van die N12 af dat mens gladnie die verkeer hoor nie, maar naby genoeg om maklik weer in die pad te val. Die kamers het alles wat mens nodig het, en dis skoon en netjies. Die elektriese kombers op die bed was 'n aangename verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
En mag die skapie altyd vir jou aan goeie tye laat dink! Baie dankie vir jou mooi woorde!

Charlene For J
1 nag
5.0
Mei 2025

N gemaklike plek om oor te slaap op n lang reis. Ja, dankie, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik oornag verblyf. Heerlike slaapplek. Veilig en so netjies. Het rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
So baie dankie!

Anelle D
1 nag
5.0
Apr 2025

Vriendelike eienaars wat graag wil help. Goeie diens. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

N rustige hawe na lang reisdag. Heerlik; was lekker ruskan vanaf St Helenabaai. Plekkie baie mooi en gasvrou ons op hoogte gehou met als soveel as besonderhede oor aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig als wat nodig is en veilig. Heerlik en als soos op die webwerf. Sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

See above. Clean, safe and convenient. A good distance from Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Thank you for taking the time to leave a review! We hope to welcome you back real soon! Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Wim S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Vriendelike en effektiewe kommunikasie vir vinnige bespreking oppad. Karoo Inn is 'n welkome oornagplek met alles wat nodig is vir 'n verkwikkende nagrus. Dit was baie interessant om meer van die gasvrou se lewe te lees in die lêer wat in die kamer te vinde is. Alles in die kamer was puik! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R890
R 890 R 757
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag, vir 2 mense
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Waterkant Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.622840411617 24.082021543501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang