Karoo Rust
Beskrywing
Katbos en Kambro is in die hoofhuis van Karoo Rust geleë en bied selfsorgverblyf in die Karoo. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n gedeelde badkamer in die gang met 'n toilet, wasbak en instapstort. Die kamers word as een eenheid verhuur, wat dit geskik maak vir 'n gesin of 2 paartjies. Die maksimum kapasiteit is 4 gaste. Die eenheid sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese breekware en eetgerei, 'n slim-TV met verskeie kanale en gratis WiFi in. Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in natuurervarings, restaurante en historiese landmerke van die Karoo.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Geen toerusting of items van binne die kamers mag buite geneem of van die perseel verwyder word nie.
Gaste word aangeraai om hul eie water saam te bring, aangesien die water in Victoria-Wes 'n hoë vlak van kalk bevat en nie aanbeveel word om te drink nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Karoo Rust-eenheid is 'n losstaande en baie privaat eenheid wat uit die volgende bestaan: - Twee Slaapkamers - 1 x Dubbelbed en 2 x Enkelbeddens - Twee Badkamers - Vollegig toegeruste Kombuis - Sitkamer/ Eetkamer - Buite-braai - DSTV - Wi-Fi Dit slaap maksimum 4 persone en is ideaal vir 'n gesin van 4 of twee paartjies. Besprekings vir enkel paartjies is ook baie gewild.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Geen toerusting of items van binne die kamers mag buite geneem of van die perseel verwyder word nie.
Gaste word aangeraai om hul eie water saam te bring, aangesien die water in Victoria-Wes 'n hoë vlak van kalk bevat en nie aanbeveel word om te drink nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Voortrekker Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang