Successfully reported
+64

Karoo Rust

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Voortrekker Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Rust is in die Karoo geleë en bied selfsorgverblyf met 2 opsies.

Die Karoo Rust Kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis strek tot 'n sitkamer met rusbanke, 'n eetarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi, buitebraaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.

Katbos en Kambro is in die hoof Karoo Rust-huis geleë en word as 1 eenheid verhuur. Die eenheid sluit 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n gedeelde badkamer in die gang in met 'n toilet, wasbak en instapstort. Geriewe sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese breekware en eetgerei, 'n slim-TV met verskeie kanale en gratis WiFi. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en is geskik vir 'n gesin of 2 paartjies.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 km sluit in natuurervarings, restaurante en historiese landmerke van die Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rienie Hubert H
Saam met lewensmaat
5.0
It was good! We had a lot of noise from trucks passing by during the night. Showers were not clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Antoinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en het voldoen aan al ons behoeftes. Goeie en veilige oornagverblyf.
Aug 2025
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs, netjies en goed toegerus met veilige parkering.
Jul 2025
Marista L
Saam met vriende
5.0
Very cozy and relaxing. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nico M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker groot woonstel met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Voortrekker Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Rust het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Voortrekker Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198ab9df71c9385d9859a9adb4837bfaa0ff9f2033c03d3657fbbe7871715760e8562d1b9191e727d1536ae2a1508936f842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 16 Voortrekker Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.4055403 23.11854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang