Karoo Uitsig Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2025 tot 28 Feb 2026.
Ontvang 'n gratis klein ontbyt (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Standaardgesinskamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Standaardkoninginkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- 2-Enkelbedstandaardkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Standaardtripelkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Swem-/Platspoel
Enige gas of hul besoekers wat die swembad-/plaspoel en omliggende area gebruik, gebruik sulke fasiliteite geheel en al op eie risiko en dat hulle ten volle bewus is dat daar geen lewensreddende fasiliteite van enige aard voorsien word nie en daarom vrywaar hulle voor aankoms en die eienaars van hierdie fasiliteit ten volle en sal geen eis van enige aard teen Karoo Uitsig Gastehuis en die eienaars/werknemers hê nie, insluitend enige eis vir enige besering/liggaamlike leed/dood en/of/verlies van eiendom wat kan voortspruit uit die gebruik van hierdie fasiliteit.
Rook
Vir die gerief van ons gaste, is Karoo Uitsig Gastehuis 'n streng rookvrye akkommodasie-onderneming, behalwe vir buite-gasareas. Indien rook bespeur word, sal boetes gelykstaande aan dié van Suid-Afrikaanse wetgewing toegepas word.
Minderjariges
Minderjariges is die uitsluitlike verantwoordelikheid van die ouers, voog(de) of die persoon of persone in wie se sorg hulle is terwyl hulle by Karoo Uitsig Gastehuis is of terwyl hulle die fasiliteite gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Christoffel Street, Corner of Viljoen street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang