Successfully reported

KarooSjiek Selfsorg Kothuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
KarooSjiek is 'n Selfsorg eenheid.
Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel saam met hul honde, maar hierdie area is apart van die kothuis.

Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Harde musiek, oormatige geraas, partytjies en steurnisse word nie toegelaat nie.

Geen kontrakteurs of werkers sal geakkommodeer word nie.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 50 meter na die verblyf lei, wat in 'n goeie toestand is.

Troeteldierkoste vir verblyf is 'n bykomende vaste fooi van R400 betaalbaar met aankoms.

Troeteldiereienaars word versoek om hul troeteldiere se eie beddegoed, komberse, ensovoorts saam te bring.

Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie.

Ingeboude braaigeriewe is beskikbaar met 'n braairooster.

Gaste moet hul eie hout of houtskool saambring.

Skoonmaakdienste is beskikbaar tydens verblyf teen 'n bykomende koste.

Strykdienste is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Ziervogel Street, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda0b00cdc8083bcb347c6e42ff2f95497d7f4b4545d9ac7b8e735289952c39c8d23d5c9318f227501e1d6aac7a60fc4b89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang