Successfully reported

KarooWerf

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Mongezi M
1 nag
4.8
Des 2024

Very nice. Very comfortable and fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Dit was nie ons eerste besoek by Karoowerf nie en ons vorige verblyf was altyd baie goed. Die diens was ook baie goed en daar is moeite gedoen. Die kamer was goed, maar die kombuis was piepklein, selfs die yskasdeur sukkel om toe te maak a.g.v. spasie. Die grootste probleem was egter die stort. Ten spyte van aanwysings was albei aande se storte of yskoud of so warm dat dit gevaarlik is. Die dubbelbed en die enkelbed raas ook geweldig baie met die geringste beweging. Die beddegoed was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mariaan D
1 nag Saam met vriende
3.2
Des 2024

Soos bo. Daar moet 'n remote control hek wees, sluit nog met 'n slot, baie ongerieflik. Moet elke keer uitklim om oop en toe te sluit, gevaarlik in die nag.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Boyd S
1 nag
3.2
Apr 2024

Maar net gewoond en niks besonders. Eenheid 6. Bed lekker gemaklik. TV verouderd en geen ontvangs. (decoder) werk nie. Hek sou gesluit gewees het in aand - glad nie gedoen nie, dus veiligheid nie juis op standaard nie. Kombuis opwasbak teen deur van eenheid - beknop. Badkamer kon met meer deeglikheid skoongemaak word, veral in hoeke en rante van stort en klomp miere op vloer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Heinrich G
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Teleurstellend vir die prys wat gevra word. Kamer 1 kort baie opgraderings. Elektriese drade hang uit die dak waaraan die lig gekoppel is. Die stort werk maar net. Die kragproppe werk nie. Die staanlamp werk nie. Daar is buitelug stompies op die erf. Die waterbottel is vuil en die water is oud.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Llou-Anne U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

We had to overnight in Cradock. The facilities were very nice. The host was very friendly and accommodating. I would definitely recommend KarooWerf to friends.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Die mooiste, gerieflikste kamers met pragtige tuin en 'n heerlike ontbyt. Puik, vriendelike diens. Mooiste kamers en lieflike tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
KarooWerf
Baie dankie Carina, jy is altyd by Oude Pastorie en Karoowerf welkom. Ons waardeer die ondersteuning.

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Lekker Karoo-huis naby food festival aktiwiteite en museums en restaurante. Lekker Karoo-huis. Houtvloere, hoë ceiling. Lekker stoep en braai-kuierarea. Mooi tuin, WiFi en TV. Vriendelike ontvangs, kry inligting wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hardie B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Dis veilig en netjies. Goeie oornagplek as jy op reis is. Goeie oornagplek as jy op reis is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Hospitaal Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e002e087d7a6238acaeacff036921ece95f3c8a7e5a5b97bfd438d7b473bf3ecc31739c112d330bf527def891925b19c8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 88 Hospitaal Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.162403 25.619375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang