Successfully reported
+41

Kastelein

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies.

Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers, tog is ons tariewe bekostigbaar en ons omgewing gemaklik en ontspanne. Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het sy eie ingang vanaf die stoep of balkon en beskik oor 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea, DStv en lugversorging.

Kastelein is baie opmerklik in Pongola met sy bekoorlike koloniaal-geïnspireerde boustyl. Ons ontvangsarea en eetkamer is in die oorspronklike woning met 'n ingang vanuit Dr Jansenstraat, terwyl die gastekamers in die sjiek agterplaas en fraai, klein binnehof is.

Kastelein bedien nie enige maaltye nie, maar die kamers het kombuisies wat vir selfsorgdoeleindes toegerus is.

Daar is veilige onderdakparkeerplek, 'n plonspoel en 'n tuin-area waar jy rustig kan ontspan.

Kastelein is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die Elephant Coast-oorde, 'n hele rits wildreservate en -plase, en die King Shaka Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton G
Besigheidsreis
5.0
Dit is pragtig hier! Dit is regtig 'n pragtige verblyf! Voel soos 'n ander wêreld sodra jy die perseel betree. Kamers het alles wat 'n mens sou benodi...
Sien meer
Sep 2025
Cecilia G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. So beautiful and clean. Really stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Mischan D
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Kastelein is besonders netjies en goed geprys. Was baie tevrede met die verblyf.
Mei 2025
Ilse J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige juweel in Pongola. Seker een van die beste en mooiste gastehuise waarin ons al ooit gebly het. Skoonheid en netheid kry beslis volpunte.
Mrt 2025
Nhlakanipho N
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. It was very nice there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kastelein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378267455655 31.621599474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang