Successfully reported

Katberg Gordonsbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Matt C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Comfortable stay with everything we needed. Spacious house for a large family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Thank you for your positive review, Matt.

Clive K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very satisfying. Very relaxing and quiet. Close to the beach and shops all around. The owner is an outstanding lady. Katberg is like a family house to my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie.

Janine F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Relaxing and comfortable. We had an awesome stay. Hanli is always there to help. She's an amazing lady. Thank you, Hanli.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Dankie Janine

Bodene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker huislike-atmosfeer. Lieflike, huislike atmosfeer met meer as genoeg spasie en slaapplek. Katberg is baie lekker toegerus met alles wat nodig is. Die kinders het siek geword tydens die vakansie en die eienares het dadelik gehelp met nommers van apteke wat naby is. Die strand is stapafstand van Katberg af met die lekkerste roomys en wafelwinkel net om die draai. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Dankie Bodene vir jou vriendelike resensie. Hoop die weer is volgende keer lekker.

Charmaine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons het baie lekker by Katberg gekuier. Baie goeie ligging om jou vakansie deur te bring. Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons sal weer in die toekoms vir Katberg bespreek as ons Gordonsbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie, Charmaine, vir jou vriendelike resensie.

Glenn S
Kort verblyf
3.8
Des 2024

Stapafstand van die see en restaurante en veilig. Was lekker groot, naby aan die see en restaurante, waarde vir geld, die eetgerei was net vuil.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Jammer oor die eetgerei en dankie vir die resensie. Goed of sleg. Ek waardeer dit.

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

3 nagte se oorslaap, wat 'n plesier. Eerlikwaar 'n "gem in the rough". 300 meter vanaf die strand, naby winkels, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie vir julle mooi resensie. Katberg het ook intussen 'n pool tafel bygekry om dit nog lekkerder te maak. Groete Hanli

Eric P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Amazing stay. The host was super friendly and made it easy for us to check in. The entire stay at Katberg Gordonsbaai was definitely worth the money, and we are excited to book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Thank you Eric for your friendly review. You are welcome Hanli

Febiola S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Ek is baie tevrede. Die plek is netjies. 'n Lekker plek vir 'n groot gesin. Daar is baie ruimte. Daar is lekker speelplek vir die kinders in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie Fabiola vir die mooi resensie. Ons maak dit nog lekkerder elke jaar. Groete Hanli

Judy A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Was aangename naweek gewees. Winkels is loop afstand. Daars uithangplekke naby en naby die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Dankie Adriana. Ek waardeer jou vriendelike resensie. Groete Hanli

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Berg Street, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bed6015511ae0bb723ecbbc26dc31147c62983cbc0382b8124ced5d4a4416aad38ca767f8c601f6581fa694cbd176eba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang