Successfully reported

Kathu Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hanneri S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Puik verblyf in Kathu. Ons het baie lekker gebly by Kathu Lodge. Die instruksies was duidelik en maklik om te volg hoe om in te kom en weer uit te check. Hulle korrespondensie was baie vinnig, deeglik, hulpvaardig en vriendelik. Die kamers was uiters skoon en gerieflik met alles wat ons moontlik kon nodig hê, insluitend 'n strykyster en strykplank. Ons het 2 nagte oornag en was daar vir besigheid, ons moet oproepe maak en aanlyn vergaderings bywoon en die WiFi het met dit alles baie goed gewerk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Baie dankie Hanneri vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by Kathu Lodge gerieflik en aangenaam was. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste maklik kan in- en uitboek, en dat julle alles het wat julle nodig het — veral wanneer dit vir besigheid is. Ons waardeer dit opreg dat julle die netheid, fasiliteite en vinnige diens uitgelig het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, Die Kathu Lodge-span

Bangiswani J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

The stay was a memorable lodging. The stay was excellent; we were all happy with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Bangiswani! Thank you so much for your kind review. We're glad to hear you and your family enjoyed your stay with us here at Kathu Lodge. It was a pleasure hosting you, and we hope to see you again in the future.

Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil area, veilige parkering, privaat braai en baie goed toegerus. Stil buurt met veilige parkering. Privaat braai area en toegang tot 'n swembad. Baie aandag aan detail is gegee en is daar alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Baie dankie, Liezel, vir jou mooi resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustige omgewing, privaat braai-area en swembad geniet het. Dit maak ons harte warm om te weet julle het lekker gebly. Ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog ’n spesiale kuier! Groete, Kathu Lodge Bestuur

George E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Little gem that exceeded expectations! Was pleasantly surprised - Wiandri was very friendly and helpful. The place was all we needed and more. Had a wonderful stay and would come back in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, George, Thank you so much for your wonderful feedback and for choosing us as your 'home away from home.' We're delighted to hear that you and your family enjoyed your stay at Kathu Lodge. It was truly a pleasure having you with us! We hope to welcome you back in the future. Warm regards, The Kathu Lodge Team

Willem B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Lekker. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wiandri
Kathu Lodge
Baie dankie, ons is baie bly dat julle sommer lekker by ons gebly het! Ons sien julle dan sommer gou weer met julle volgende besoek hier in Kathu. Alle voorspoed!

Shelton H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Rooms and facilities top notch. Excellent great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Shelton. Thank you so much for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge team.

Bluu Car Rental Pty Ltd O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Pleasant. Pleasant, thank you. Supplied extra pillows, based on my previous stay and request, which was impressive that the ladies remembered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Lizelle. Thank you so much for the wonderful feedback. We are so glad you enjoyed your stay with us once again. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge team.

Garreth V
1 nag
5.0
Nov 2024

Amazing place to stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Garreth. Thank you so much for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge team.

Elandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

. Baie oulike, veilige verblyf! Veilige parkering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Elandi. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly jy en jou familie het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Kathu Lodge bestuur.

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Heel aangenaam en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Pieter. Vreeslik baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien! Groete, Kathu Lodge bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wiandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rooihout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e6d084b214395864e880591c813a10923a701918cf870dac3214abe5e4d59173c24360461a43d4316aac74a61e94ae744c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 2 Rooihout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.691454303701 23.044995760049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang