The Kei Mouth Guest Lodge Collection
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R895 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Kei Mouth Guest Lodge Collection bied selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorp Keimond aan die Wildekus.
Keimond is halfpad tussen Addo Olifantpark, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Drakensberge op pad na die Krugerwildtuin.
Die verblyf is naby baie geriewe en stapafstand vanaf supermarkte, kroeë, restaurante, die strand, Keirivier en die veerboot-oorgang. Die verblyf is troeteldiervriendelik en het sonkrag, asook WiFi. Die eenhede het ook watertenke. 'n Kragopwekker is beskikbaar en die eienaars bly oorkant die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Julie-Anne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink The Kei Mouth Guest Lodge Collection het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang