Successfully reported
+41

Kerriston Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R622, Davies Farm, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R12 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Kerriston Manor House is 'n pragtige Engelse herehuis in die Midlands Meander, net buite Mooirivier. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en net die omgewing kan geniet.

Hierdie dubbelverdieping-herehuis kan tot 14 gaste akkommodeer en bestaan uit 7 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer en 'n gastetoilet. Ses van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die sewende slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Al 7 van die en suite-badkamers is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ongerepte uitsigte geniet vanaf die balkon en patio wat rondom die eiendom strek, asook 'n swembad, braaigeriewe en ruim tuin. Die eiendom het 2 damme op die perseel vir visvang en die plaas kan verken word deur te stap of bergfiets te ry. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Mooirivier, wat ongeveer 10 km weg is.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 8 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nikita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R622, Davies Farm, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 12 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R622, Davies Farm, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad253d8805e3905923d23503052e559966c4dc9372f717c2dc96cc57bc4821ba6371672c771d5faefc72b06914d67274a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 800 per nag (plek vir 14) R622 Davies Farm 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.260493954718 30.025720596313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang