Keurkloof Farm Villas
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die paaie op die plaas plaas- en grondpaaie is, daarom word hoëprofielvoertuie aanbeveel. Geen troeteldiere word toegelaat nie as gevolg van vrylopende wild. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Bykomende skoonmaak is beskikbaar teen 'n ekstra fooi, indien nodig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ideaal geskik vir 6 gaste, bestaan hierdie vrystaande eenheid, wat nie van die kragnetwerk af is nie, uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer, ook met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, sluit 'n dubbelslaapbank in en spog ook met 'n kaggel. Buite kan gaste op die patio ontspan, die buitebraai geniet en gebruik maak van die privaat houtvuur-warmbad, wat ook as 'n plonspoel kan dien, 'n ideale manier om onder die sterrehemel van die Klein Karoo te ontspan. Parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die paaie op die plaas plaas- en grondpaaie is, daarom word hoëprofielvoertuie aanbeveel. Geen troeteldiere word toegelaat nie as gevolg van vrylopende wild. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Bykomende skoonmaak is beskikbaar teen 'n ekstra fooi, indien nodig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: R62, Keurloof Plathuis Plaas 134, Klein Karoo, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang