Successfully reported
+31

Kgakgamela Road lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kgakgamela Road lodge bied gasvrye en bekostigbare verblyf in Riba Cross, net 14 km vanaf Burgersfort in Limpopo. Die lodge is 12 km vanaf Thaba Moshate Casino en Convention Resort en 14 km noord van Steelpoort.

Gerieflike verblyf word in 10 kamers met privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die lodge bied veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs. Ontbyt is elke oggend beskikbaar.

Die lodge is naby die R37- en R555-kruising en bied maklike toegang tot verskeie dorpe in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315fa4a3aee4a915c54024ba97493aa35c860313c341d12521200d7fb717feaa1a7afed1ad16335238689eb9ae0f4a1fe1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) Stand 77B Riba Cross Matjaneng Section 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.623220413675 30.199839113771
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang