Kgakgamela Road lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kgakgamela Road Lodge bied gasvrye en bekostigbare verblyf in Riba Cross, net 14 km buite Burgersfort in die Limpopo-provinsie. Die lodge is 12 km vanaf Thaba Moshate Casino and Convention Resort en 14 km noord van Steelpoort geleë.
Gerieflike verblyf word gebied in 10 kamers met privaat badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die lodge bied veilige parkeerplek en 'n 24-uur-ontvangs. Ontbyt is elke oggend beskikbaar.
Die lodge is naby die R37- en R555-kruising geleë en bied maklike toegang tot verskeie dorpe in die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 77B Riba Cross, Matjaneng Section, 14 km from Burgersfort, 1150, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang