Khala Moya Self-Catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Buck's Bend
- Selfsorg
- Kingfisher
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Driftwood
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie. Gaste moet asseblief die permanente inwoners op die perseel respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum beperk. Geraasvlakke moet asseblief tot 'n minimum beperk word. Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Die eenhede word nie skoongemaak nie. Indien dit benodig word, moet dit teen 'n ekstra koste met aankoms gereël word wanneer bespreek word. 'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir diegene wat mossels of vis wil vang. Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaysers Beach Road, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang