Successfully reported

Kiepersol House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die kos, die bly, die mense die beste. Was lekker en die mense was so gasvry en behulpsaam en die kos, die kos uit die wêreld, net dit alleen maak die hele bly die moeite werd, ons het 'n paar goed vergeet en hulle het binne minute ons gehelp met goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anchen
Kiepersol House
Hallo Danie! Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit so baie! Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons het dit so geniet om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek! Tot volgende keer! Anchen & Sidney

Engela K
1 nag
5.0
Nov 2024

Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik. Die kamer was ruim, netjies. Pragtige plek, rustige atmosfeer. Daar is 'n restaurant ook op die perseel. Die ontbyt was uit die boeke. Ek beveel die plek hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anchen
Kiepersol House
Baie dankie, Engela, vir die goeie review. Dit was 'n plesier om jou by ons te huisves en om jou te ontmoet. Ons hoop om jou weer te sien met jou volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anchen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Rigel Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b5e1d0fe60f37cace794bdb09cec1ca9a6976d7873b4888fc5c82360246e49e5bdaa27b00e17e7d0b5313dab1420c16a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 153 Rigel Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7907598 28.2392817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang