Successfully reported

Kingfisher Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 10 Des 2025.

Prys sluit in
Malachite Kingfisher met 'n houtvuurwarmbad
Selfsorg
Pied Kingfisher met 'n houtvuurwarmbad
Selfsorg
Brown-Hooded Kingfisher
Selfsorg
Giant Kingfisher met 'n houtvuurwarmbad - Rolstoelvriendelik
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 15 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.

Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.

Gaste kan sakke hout op die plaas koop.

Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.

Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 495
R 1 495 R 1 271
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 495
R 1 495 R 1 271
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 495
R 1 495 R 1 271
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langhoogte Farm, Pietersfontein, 26 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddae0edd5c44229a45ef68bbea30255d60a09ca9fb088f8fab9d90b939c184a31516b21fbd86b60421afcafecdd6faf4c0ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 271 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Langhoogte Farm Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639175215038 19.976493269205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang