Successfully reported
+36

Kingfisher Creek Safari Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R5 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kingfisher Creek Safari Lodge bied luukse tentverblyf wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit skuil. Dit bied reisigers die ideale plek om te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en om die rustigheid van die natuur te geniet.

Die 3 luukse tent-chalets bied 'n intieme ervaring vir die kieskeurige gas wat gemak en aandag aan detail geniet. Elke tent-chalet het lugversorging, 'n privaat badkamer en 'n privaat dek met sitplek.

Daar is 'n lieflike sentrale eetarea met 'n verfrissende swembad wat 'n uitsig oor die bosveld bied.

Die lodge bied heerlike vars maaltye met bestanddele wat plaaslike verkry word.

Die span kan help met beplanning vir doendinge.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ann Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Kingfisher Creek Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6597b127f08e43dbd2bd663d6c13cedf1921d0cd24ee91f8aebbb11e8ece2a62978bc52f45dce6978a46bb0e48f81b1a1fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 390 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 140 Guernsey Road Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.524197 31.102563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang