Successfully reported

Kingfisher's Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Yvonne W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Absoluut fantasties. Na ons reis van 9 ure was ons vriendelik ontvang deur Oom. Alles was gerieflik met ons verblyf daar. Rustige stil area. Ons het lekker gebly. Dankie Oom, ons gee Oom en Max 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Yvonne se groep en familie was 'n groot plesier om te huisves! Die vriendelikste, stil, lieflike mense! Hulle kry ook 10 uit 10. Ons sien uit om die Noord-Kapenaars weer te akkommodeer en sê baie dankie vir hul verblyf hier by ons.

Bianca D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Besonders lekker. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die huis was lieflik en die gasvryheid was besonders. Ons sal beslis weer by Kingfisher's Nest bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle ons ondersteun het. Sal julle graag weer wil huisves. Ek kan julle hoog aanbeveel as gaste vir julle vriendelikheid en netheid.

Keith H
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Ons het gerieflik gebly en tien mense was nie in mekaar se pad. Kingfisher's Nest is 'n lekker groot huis met 'n lekker kuierstoep. Ek en my vrou en ons kinders en kleinkinders het gerieflik ingepas in die huis en lekker gekuier op die stoep. Ons was goed ontvang deur die gasheer en hy was baie tegemoetkomend om aan ons versoeke te voldoen. Dit was net soms ongemaklik met die hondjie wat by die hek wou uithardloop. Daar is min huise wat tien mense kan huisves, soos hierdie een. Geriewe, soos 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, was beskikbaar om te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frank
Kingfisher's Nest
Dankie dat julle ons ondersteun en dankie dat julle die huis so netjies gehou het. Hoop ons sien julle weer.

Bully C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Frank went out of his way to keep us powered up during loadshedding. All in all an easy place to stay for our golf tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Dankie Bully. Sal julle graag weer wil huisves. Ek kan julle hoog aanbeveel as gaste vir julle vriendelikheid en netheid.

Michael K
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Dit is 'n baie nice plekkie, sal beslis weer gaan. Ruim kombuis en sitkamers mooi uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Excellent value for money! Venue in very secure area. Excellent value for money! House is spacious and offers a lot of privacy for each bedroom. Grounds offer nice space for kids to play within easy view where adults relax and enjoy braai area. Would definitely recommend this accommodation to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Lettie and her group were very pleasant guests. They left our house spotless clean in perfect condition which shows their appreciation for another's property. We are so glad they enjoyed their stay and definitely recommend them as guests. We would like to welcome them back at any time.

Sumarie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2019

Gevoel soos koshuis. Aanbeveel vir ouer vakansiegangers sonder kinders. Eienaars gestel om mense 22:00 in die bed te hê. Glad nie geskik vir jong pare nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Ai, dis jammer dat julle so voel! Ons vra maar eintlik net dat gaste rustiger raak na 10:00 omdat dit 'n stil en rustige omgewing is - nie noodwendig dat hulle moet gaan slaap nie. Ons is jammer dat julle so voel en vra verskoning. Ons sal julle graag weer wil verwelkom by Thirdrock Eden - George bly maar die beste vakansiebestemming!

Fanie S
1 nag
5.0
Jul 2018

Gerieflik en veilig. Ons is hartlik verwelkom deur vriendelike eienaars. Die plek was presies soos die beskrywing. Dit is ruim in 'n stil area met berge en voëls om jou. Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en is wonderlik gehelp. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Ons beveel julle ook graag aan as gaste by ander plekke. Dankie vir die gradeering.

Linette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Baie netjiese, sentrale plek met als wat mens nodig het. Heerlike verblyf, sentraal geleë in veilige omgewing. Plek baie netjies, als wat mens nodig het is daar en die eienaars baie gasvry. Lekker gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons is bly julle het die tyd geniet en julle is baie goeie gaste, 5-ster. Ons hoop ons sien julle weer.

Angie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Rustig, netjies en skoon. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, selfs in middernagtelike ure! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle ons ondersteun . Kan julle hoog aanbeveel as gaste. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 279
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 279
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 279
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Spreeu Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35fd0514f7720f63e128e17a033783be20260319e56cd7c921bac1a4b9f670f10d0531f82e16ddb70fe0bbcb75a51322b922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 279 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 9 Spreeu Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959637494174 22.494856084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang