Successfully reported

Kings Palace

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie ligging. Netjies, skoon en alles werkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Thank you so much for a wonderful review. It was a pleasure to have you stay.

Seelan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Comfortable, safe and enjoyable. Kings Palace was a comfortable unit and suitable for my kids and me. The unit was cleaned daily, even on the public holidays. The host was super helpful and even booked our tours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Thanks for your great review, Seelan.

Liza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker gebly. Sal definitief weer besoek. Skoon en netjies. Naby aan winkels. Groot, skoon swembad. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was baie heerlik. Die woonstel was okay, net die stoep was nie baie netjies nie, vergroei met bossies. Ontvangs was baie goed. Goed geleë naby aan die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Thanks for your review, Monica. It was lovely to have you stay.

Carol H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik. Ja, dankie, gemaklike beddens en skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Sou net houers met koffie en tee wou hê, want toe moes ons Spar toe ry om te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome perfek en vriendelik. Dit was my lekkerste wegbreek naweek ooit. Ons gasvrou was daar en sy was so behulpsaam met alles, selfs enige raad en inligting wat ons gevra het. Ek is gestrem en my man het gedink dat hy my krukke vergeet het, maar sy het selfs geoffer om uit te vind of ons êrens kan leen (wat absoluut ongelooflik nice was van haar). Ons het ook 2 klein honde gehad en hul was ook vriendelik verwelkom. Die woonstel was skoon en alles was in orde. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Elsie! It was wonderful to have you stay with your fur babies! I am so glad you enjoyed yourselves and that you managed to have your beach days like you planned. See you again next time!

Carissa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker geswem! Veilige toegang, seekoeie gesien. Skoon, goeie ligging, veilig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Thanks so much for staying with us, and we're so glad you enjoyed your time!

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Kings Palace
Thanks so much for taking the time to review. We enjoyed meeting you and are so glad you enjoyed your stay. Nicky

Mohamed Essa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Great comfortable accommodation in a very convenient location. Wonderful stay in a very comfortable apartment which is centrally located for all conveniences and services. Great host who ensured that we were comfortable. Well-equipped and spacious kitchen. Lovely covered parking was available for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Both my hubby and I really enjoyed our stay; the place was clean, neat and cozy. Our stay was absolutely beautiful. Nikki was an absolute star, very helpful, kind, spoke with love and patience. Will definitely go back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mario
Kings Palace
Thank you Judy for your great review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Street, St. Lucia, Zululand, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe871988ff307c08a4589c188a3f9f106c66c061b09923067cf7fca1b94cb7afcebb34a4c199ed5b333c500852d9de7554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.375928463015 32.412343350443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang