Kingwill's Guest House
Beskrywing
Kamer 6 is 'n dubbelkamer met slaapplek vir tot 2 gaste. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 is versier met kuns en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 8 is 'n dubbelkamer met slaapplek vir tot 2 gaste. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is 'n gesinskamer. Hierdie kamer het stapelbed en enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 het 'n stapelbed, 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel en mikrogolf toegerus. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 7 bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel en mikrogolf toegerus. Die kamer het ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Maeder Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang