Kingwill's Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 4
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 5
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 6
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 7
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
- Kamer 8
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en mikrogolf insluit
Huisreëls
Let asb. dat daar slegs 1 parkeerplek per slaapkamer beskikbaar is. Gaste moet vooraf met ontvangs reël indien hulle met 2 voertuie of 'n sleepwa reis.
Neem asb. kennis dat ontbyt opsioneel is en nie in die tarief ingesluit is nie.
'n 50%-deposito is betaalbaar om die kamer te bespreek.
Ons het dieselfde beleid as "Sun City" wanneer dit by laat aankomste kom. Indien gaste nie vooraf reëlings tref nie, sal die gaste die bespreking na 20:00 verbeur.
Ons beskou besoekers na 21:00 in die kamers as betalende gaste.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt word nie ingesluit by die tariewe nie.
Maaltye word nie ingesluit by die tariewe nie.
Ontvangs word beman van 7:00 tot 17:00 op weeksdae en van 7:00 tot 12:00 op Saterdae. Na-ure persoonlike aandag is net 'n telefoonoproep weg en die ontvangsdame aan diens sal aan al jou behoeftes omsien.
Alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël en daar is ook 'n Karoo Deli-koffiewinkel op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Maeder Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang