Kiwi's Burrow
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kiwi's Burrow is 'n knus selfsorg-eenheid in die kusdorpie Kleinmond. Dit bied 'n gerieflike toevlugsoord, ideaal vir 'n naweekwegbreek of vakansie. Die eiendom is stapafstand vanaf plaaslike winkels, restaurante en skilderagtige kuspaadjies wat na die strand lei, wat dit 'n gerieflike en ontspannende basis maak vanwaar jy die area kan verken.
Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 'n kind.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus sitkamer met 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Neem asseblief kennis dat dit 'n onderdakparkeerplek op die perseel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 67 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiwi's Burrow het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang