Successfully reported

Klawer Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gerrit L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n gesellige tuiste weg van die huis. Soos kuier by familie gevoel. Lekker! Ons het tuis gevoel, op ons gemak. Personeel was vriendelik, behulpsaam en professioneel. Totale afwyking van die ortodokse hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mukundi M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Wonderful. It was great to stay at Klawer Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micru Engineering M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Good. Excellent. My husband enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moorrees
Klawer Hotel
Many thanks makes us proud.

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Food was good. Good service and good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
1 nag
4.8
Jul 2025

Dit was netjies en is vriendelik ontvang. Dit was geskik vir die doel, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Really enjoyed my short stay. Stay was great, people very friendly and accommodating. Steak at the restaurant was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

As ek nie reeds alles betaal het, en daar 'n ander opsie was, het ek nie gebly. Ons het die beste van 'n vrot saak gemaak. Die personeel is gaaf, die kos was goed, die bed/matras was nie 'n probleem. Die kamer se linne is dun gewas van ouderdom, dun duvet, growwe ou kombers, wat jy nodig het. 'n Ou boks TV wat, 'n cocktail tafel in die een hoek en 'n vlak side table wat se glas met hout vervang is vir 'n koffiestasie. Ten minste 5 gelamineerde A4 blaaie teen die muur met reels soos, spaar water/krag, sit alles af voor jy uitgaan, rook buite plus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Moorrees
Klawer Hotel
Dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te deel oor u verblyf. Ons waardeer dat u die vriendelikheid van ons personeel en die gehalte van die kos positief uitgelig het. Dit is egter teleurstellend om te hoor dat ander aspekte van die kamer nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons besef dat gaste ’n gemaklike en aangename ervaring verwag, en daarom neem ons u opmerkings rakende linne, komberse, en ander kamerafwerkings ernstig op. Ons het reeds interne gesprekke gevoer om hierdie punte te evalueer en geleidelik op te knap. Ons wil ook duidelik stel dat, toe u ontevredenheid by ons bestuur gerapporteer is, daar onmiddellik ’n gedeeltelike terugbetaling aan u gemaak is as ’n teken van goeie trou en om u teleurstelling te verlig. Ons het dit gedoen omdat ons waarde heg aan ons gaste, selfs wanneer hul ervaring nie aan hul behoeftes voldoen het nie. Ons verstaan dat u verblyf nie ideaal was nie en ons respekteer u besluit om nie weer by ons aan te doen nie. Ons sal egter aanhou werk om die standaard van ons kamers en geriewe te verbeter, sodat toekomstige gaste die diens en gasvryheid wat ons nastreef, volkome kan beleef. Vriendelike groete, Bestuurspan Klawer Hotel & Margo’s Restaurant

Dries D
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Jul 2025

Worst business travel stay ever. Absolutely not worth it. The place is really falling apart. Rooms are cold and basic with old linen, a squeezing bed, a shower curtain, and plain unpainted doors as they come from the hardware store. The only good thing about it is the manager who really tries his best. The signal is poor, WiFi doesn't work on iPhones, and you get issued small 200MB vouchers. I used one and it was finished in less than 20 minutes. Not appropriate for business travel at all. Would not recommend and will never stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Moorrees
Klawer Hotel
Dear Dries, Thank you for sharing your feedback regarding your recent stay at Klawer Hotel & Margo’s Restaurant. We are truly sorry to hear that your experience did not meet your expectations, especially during an important business trip. We sincerely regret that aspects of our rooms, linen, and facilities left you disappointed, and we take your comments about comfort, Wi-Fi, and general upkeep very seriously. While we are pleased to hear you found our manager helpful, we acknowledge that this does not make up for the shortcomings you encountered. Please be assured that we are in the process of reviewing our maintenance schedule, updating certain room features, and exploring improved Wi-Fi solutions to ensure a more comfortable and reliable experience for all our guests. Your detailed feedback will assist us greatly in prioritising these improvements. We value every guest’s opinion — even when it’s not positive — as it helps us identify where we need to improve. We hope that, in the future, we may have an opportunity to welcome you back and provide the warm, comfortable, and well-equipped stay that we strive to offer. Kind regards, Management Klawer Hotel & Margo’s Restaurant

Heinrich R. T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitsonderlike gasvryheid. Baie goeie ervaring om daar te kon bly. Het baie lekker gebly. Persoonlike aandag van eienaar. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moorrees
Klawer Hotel
Middag, baie dankie vir die positiewe, opbouende kommentaar. Word hoogs waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Moorrees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Main Road, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cd5ffb885dcaf4a0e86f4a2bd636111032a0795af608317301fc59f1ac10c188420c5e2202b67803bbd0a2669002009a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 160 5 1 4 120 Main Road Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.776373423751 18.623735904694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang