Successfully reported
+21

Kleinbegin Olienhout Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Olienhout Avenue, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinbegin Olienhout Apartment beskik oor 2 aprte eenhede en is in Florapark in Upington geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en 'n watertenk.

Kleinbegin Olienhout Selfsorgkamer beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-area met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-area. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, strykyster, mikrogolf en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en die DStv-pakket en WiFi in.

Daar is 'n privaat ingangan en parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter geslote hekke voor die eenheid. Die geiser werk met gas.

Die Kleinbegin Olienhout Dubbelkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n volledige badkamer, koffiemaakskinkbord, yskassie en 'n mikrogolfoond. Dit is nie 'n selfsorg-eenheid nie. Hierdie eenheid het 'n sonkraggeiser en parkeerplek is op die perseel, agter 'n hek beskikbaar.

Kleinbegin Olienhout Accommodation is naby Upington Medi-Clinic en die nuwe inkopiesentrum, Kalahari Shopping Mall, is stapafstand vanaf die eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tc S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig lekker. Baie lekker.
Sep 2025
Hannie Jackson S
Saam met vriende
5.0
Netjies, rustig, en aangenaam. Baie lekker, was veilig en rustig.
Sep 2025
Carla V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Ons is baie gasvry ontvang. Die verblyf is baie goed ingerig, skoon en netjies.
Aug 2025
Andrew John M
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyed the stay. Excellent, the welcome by the host was perfect, the unit was very clean and welcoming, and there was more ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Istelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Slegs een aand oornag, maar daar is aan al ons behoeftes voldoen.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 8 Olienhout Avenue, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinbegin Olienhout Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Olienhout Avenue, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2M2ZkZjRmLTQ1MjMtNGM2Yy1hMDhlLTk0ZDhjZWMwOGI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440102971537 21.24780267477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang