Successfully reported
+26

The Beachside Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Beachside Nest is 'n lieflike woonstel in Strand wat gaste gemaklike selfsorgverblyf oorkant die pad van die strand bied. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat 'n see-wegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en ketel. Die leefarea beskik oor 'n TV, 'n groot L-vormige rusbank en 'n kroegarea met 'n binnebraai. Die braai-area is toegerus met alle braaigereedskap, kroegstoele en 'n hout-slaapbank. Die braai-area het skuifvensters wat oopmaak na 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan gratis WiFi geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beachside Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd8437867b533bfd16e16f114c774597f95a83a82be3ff4786e8bb4d3417e8b24f681e915962bad9bab424a1a7814c45ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Raleigh Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.1061248601 18.819045880357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang