Successfully reported

The Beachside Nest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanré E
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantastic. Great value for money. We had an amazing time at Roxi's Nest. Wish we could've stayed longer. It is a great location and has everything you'll need and more. Very attentive to detail and extremely cozy. Especially the indoor Braai with beach view was a bonus. Roxi is a superb host and very accommodating to our needs! We will recommend it to anyone and will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roxanne
The Beachside Nest
It was such a pleasure to host you! Thank you for taking such good care of my home. I hope to see you again in the near future.

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie gesellige woonstel met wasmasjien en ingeboude braaier! Thanks Roxy! Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Roxanne is ook baie vriendelik en gaaf. Thanks Roxy! Die woonstel is netjies en skoon. Baie naby aan die swemstrand. Ons het die leefarea met ingeboude braaier vreeslik geniet! Ons het elke aand gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roxanne
The Beachside Nest
Thank you Johan! I am thrilled you enjoyed the space. I hope to host you again!

Nicolette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het ons tyd by The Beach Side Nest baie geniet. Alles is naby geleë. Dit is lekker by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roxanne
The Beachside Nest
Thank you. I am so glad you enjoyed your stay. I hope to host you again.

Ricado S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very good stay, very safe walk distance away from the beach which was a big plus. Wow, the place was lovely, very clean, and situated on a lovely spot near the beach just walking distance away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roxanne
The Beachside Nest
Thank you for your stay! I hope to host you again.

Marie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Strand is altyd 'n lekker bestemming. Sentraal en baie om te doen. Oulike plek, groter as wat ons verwag het. Ligging is uitstekend as jy nie op kusweg wil wees nie. Roxi was baie behulpsaam met inklok en uitklok, en dit was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd8437867b533bfd16e16f114c774597f95a83a82be3ff4786e8bb4d3417e8b24f681e915962bad9bab424a1a7814c45ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Raleigh Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.1061248601 18.819045880357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang