Successfully reported

Kleine Venesië

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Menette C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Safe and accessible. Owner Joan was very hospitable, accommodating and supported us throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Thank you for choosing my apartment for your stay. You have been super friendly guests who have shown respect for my property by the immaculately neat way you have left it after checking out. It has been a pleasure to have met you, and I shall surely recommend you to other hosts as the perfect family to host. Do visit again!

Eddie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Kleine Venesie is die perfekte plek gewees vir ons kort wegbreek, wens ons kon langer bly. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het in die afgelope 35 jaar wat ons al die Kaap besoek. Ligging is perfek, lekkerste eetplekke stapafstand. Baie dankie Tannie Joan, Tannie sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Everything we needed was there. Will definitely make use of the unit again! Accommodation was excellent. Spotless, good quality kitchen equipment. Service from the host was brilliant! Stunning view, within walking distance to eateries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie, Marius vir jou positiewe terugvoering oor my eiendom. Jy was 'n gawe, hoflike en inskiklike gas om te huisves. Jy het die plekkie so uitsonderlik netjies nagelaat. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer en ek sien daarna uit om jou weer te huisves in die toekoms.

Rozanne K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties en het soos ons huis gevoel weg van ons eie huis. Dit was netjies, lekker omgewing met eetplekke reg rondom jou. Ontspannend, baie netjies en voel soos huis weg van huis. Dankie Tannie Joan vir die vriendelike ontvangs en dat alles netjies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Wonderlik. Baie gerieflike woonstel met alles wat jy benodig, naby restaurante. Veilige parkering, sekuriteit. Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bonnita V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik, netjies en ontspannend gewees! Ons het ons Desember vakansie vreeslik geniet en heerlik ontspan so op die Tyger Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie, Bonnita, vir die goeie resensie en puik gradering. Julle was uitstekende gaste wat ek met graagte in die toekoms sal akkommodeer en vir eienaars sonder voorbehoud aanbeveel. Mooi bly.

Ada V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Goed ingerig, modern gemebuleerd en naby aan alles wat benodig is. Netjies, goed ingerig en onderhou. Het Netflix en DStv en UPS inverter vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely property. Good location. Helpful host. The flat is very centrally located being close to the N1 and the Durbanville Hills wine district. It also has quite a few good restaurants within walking distance. Tyger Valley Centre is also within walking distance. Even though she was away on holiday herself, Joan was a very helpful and communicative host. The flat is very well equipped. I think my only two negatives don't pertain to the actual property but are more something you should be prepared for: The waterfront is fresh water so plenty of mosquitoes; we couldn't really use the outside space much in the evenings. A few properties on the waterfront have generators and when these kick in at night the water seems to have a bit of an amplifying effect. All in all a very pleasant experience - would use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Thank you, Clinton, for your positive and honest review. It is well appreciated. So sorry about the "mosquitoes" called midges, gathering around dampness. No bites, however, but their numbers just increased tremendously after the heavy rains just before your stay. Unfortunately, I was not in town to try to get rid of these little flying insects. I saw on the WhatsApp group that many residents were complaining at the time. My apologies that this has marred your stay, as the balcony is such a nice spot to enjoy, especially in the evening. We shall certainly try to improve this. Regards, Joan

Carlo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lag lag van die beste. Modern, skoon en woonstel is perfek geleë. Ry afstand van die see. Wynplase net 'n klipgooi weg. Reg in die middel van die al die Beste restaurante. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie, Carlo, vir die baie mooi resensie. Ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Kom gerus weer, Joan.

Farida M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Definite value for money and more,very relaxing and refreshing experience. Home away from home, Joan was wonderful and very hospitable, she made our stay very pleasant. She is very organised and professional. Will definitely come back and I will recommend all my friends and family. The view is so refreshing and peaceful. The apartment is very neat and comfortable, it has everything that you may need. Thank you Joan for everything, you are a perfectionist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Thank you Farida, for your awesome review. It was an honour to have met you. Do visit again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront Road, Tyger Quays 112, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100bc0088d2ee6a55b5aa0474ff2130c0ec6a258b818d74d0387d381334812da12b8a726b7fd416d7959a8c40eef5d70ac7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Waterfront Road Tyger Quays 112 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.876283518102 18.629300670831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang