Successfully reported

Kleinrivier Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis 'n plek om weer te besoek. Ons het baie lekker gebly en geslaap in die Stoepkamer, en omdat die wind erg gewaai het, kon ons van die onderdak braai geriewe gebruikmaak met die gasvrou se toestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely and peaceful. What a lovely, peaceful place. Highly recommended! I would have appreciated a mirror above the basin in the bathroom for shaving. Lovely host, lovely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Lekker rustig met pragtige uitsigte. Heerlike plaasverblyf, pragtige uitsig, baie netjies. Dankie, sal jou gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Home away from home. The space is enjoyable for all from babies to adults. It was so convenient and everything we needed was catered for. Second time staying here and I would return. Thanks, Brenda, you made our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik en ontspanne. Ons het heerlik saam met ons 3 kleinkinders gekuier. Die huis is ruim en baie goed toegerus, nieteenstaande die baie reën en oorstromings kon ons veilig en rustig in die huis wees en ons besig hou. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou wat ons so laat welkom voel het. Ons hoop om weer te gaan as dit somer is, sodat ons kan swem, roei en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Kleinrivier Gastehuis
Dit was 'n baie groot voorreg om die oulike familie te akkommodeer. Ons sal hulle met graagte weer by Kleinrivier wil verwelkom. Brenda

Aletta J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlike wegbreeknaweek. Vroegoggend koffie op die stoep was onvergeetlik. Kleinrivier Gastehuis was baie netjies en skoon en goed toegerus met alles wat ons die naweek sou nodig kry. Daar was goeie kommunikasie t.o.v. die pin location en sleutels. Dit is die perfekte plekkie as jy net bietjie batterye wil herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Salig! Rustige, mooi omgewing. Pragtige ou plaashuis. Smaakvol gemeubileer; baie skoon en netjies. Alles wat nodig is vir verblyf is daar. Rustige omgewing. Baie veilig. Uitstekende diens deur eienaar, Brenda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Kleinrivier Gastehuis
Dankie Jackie, So bly ons kon ontmoet. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier! Brenda

Karon W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

We loved the comfortable house with all its facilities and Brenda is a hands-on host, eager to assist with anything. The large safe garden with swings and jungle gym enthralled our granddaughter, as well as the sheep and cows up the hill. Such a peaceful spot and the open space of the Overberg is heaven. One of our party swam but we didn't canoe as there was a chilly wind. Our 3 dogs were also in their element. There is a 5 km walk and longer biking trail - actually a lot to do!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Kleinrivier Gastehuis
Thank you Karon. You and your family were lovely guests. We'll like to be your host again as it was only a pleasure to accommodate guests like you. Brenda.

Riana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Skoon, netjies, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Kleinrivier Gastehuis
Dankie Riana.

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustig en baie mooi. Fantastiese plek om te besoek om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R316, Oudekraal, Section 818, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025c980fa12f9b8a3fd79cc96209b461d44b92670f96ef801f0b14989f22b1e3c29cd651beb906bd2c4f8086d3cdbf137b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 R316 Oudekraal, Section 818 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.340667243852 19.631938916892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang