Successfully reported
+12

Kliphuis 2 @ Vyver's Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kliphuis 2 @ Vyver's Rus is geleë op 'n privaat plaas 10 km buite die dorpie Ladysmith, skuil aan die voet van die Klein Swartberge in die Klein Karoo. Die plaas is naby die gewilde Roete 62 geleë, wat deur teerhoofpaaie na Kaapstad en Oudtshoorn verbind word.

Dié kothuis kan gemaklik tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en sluit 'n solderruimte in. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, terwyl die leefarea 'n dubbelbed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Dié leefarea lei na 'n houtbalkon met 'n piekniekbank en pragtige uitsigte oor die dam en berg. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n gasgeiser vir warm water. Die LED-ligte en die yskas word deur sonkrag voorsien.

Doendinge in die omliggende area sluit voetslaan, perdry, 4x4-ry, wildkyk, wynproe en voëlkyk in. Gaste kan die Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, wat 35 km van die plaas af geleë is, besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis 2 @ Vyver's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9bd99d582e29d6410c4064f02f31b35c6404e80c4660ee15d9bad50ae65310353c4e9cb059f3a72605bf78a8d4653d1bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.507841 21.170886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang