Klipplaatsdrift Safari Lodge
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddegoed en handdoeke is wit, Egiptiese katoen. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels met 'n uitsig oor die Vlekpoortrivier. Gratis WiFi en veilige parkeerplek langs die chalet is beskikbaar. Gaste deel die gemeenskaplike hooflodge wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea en 'n kroeg het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking. 'n Hoëvryhoogtevoertuig of 4x2 word aanbeveel om die lodge te bereik.
Goedgedraende, goed opgeleide troeteldiere is welkom teen geen bykomende koste nie. Gaste moet seker maak dat hulle nie die wild op die plaas jaag nie. Troeteldiere word nie toegelaat om op die beddens te slaap nie, gaste moet hul eie beddegoed, kos en waterbakke vir hul troeteldiere saambring.
Alle gaste is welkom om van die hooflodge gebruik te maak waar ys en vuurmaakhout vir jou gebruik beskikbaar is.
Elke chalet het 'n bababed vir 1 kind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Temperatuurbeheer

- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipplaatsdrift Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang