Successfully reported
+18

Klipwerf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 945 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Klipwerf is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die rustige kusgebied van Agulhas, Struisbaai. Dit bied gemaklike verblyf vir gesinne of groepe vriende en die perfekte basis vir 'n ontspannende seewegbreek.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met beide 'n bad en stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en te eet. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n ruim onderdak-patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Word wakker met die reuk van die see, neem 'n kort rit na die suidelikste punt van Afrika, spandeer middae om te ontspan op Struisbaai se eindelose wit strande, of gooi 'n lyn uit by een van Agulhas se gunsteling rotsvisvangplekke.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 29 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 945
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 945
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 945
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dd104b0e7e47059d95329337d7c8425621ff8755414e71c193d4f107bb0ba3beb7d9c76263f8ffd849958af373173699e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 945 per nag (plek vir 8) 29 Marlyn Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.8070014 20.052571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang