Kloof Bed & Breakfast
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kloof Selfsorg-eenheid 1
- Slegs kamer.
- Kloof Selfsorg-eenheid 2
- Slegs kamer.
- Kloof Koningkamers
- Slegs kamer.
Huisreëls
Kloof B&B bedien op versoek en teen ekstra koste 'n smullekker Kontinentale ontbyt en watertand middagetes en aandetes.
Kinders 12 jaar en ouer betaal dieselfde tariewe as volwassenes.
Klein hondjies word toegelaat indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 570 Rutgers Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang