Kloof Chalets @ Umtsalane Private Game Farm
Beskrywing
Beide Kloof Chalets is privaat en weggesteek. Elke Chalet bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n slaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek. Hierdie chalets maak oop na 'n privaat dek met buitesitplek en beskik oor 'n braai-area. Dit spog met pragtige uitsigte oor die natuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umtsalane Private Game Farm, Rossouwspoort, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang