Kloof Street Hotel
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 229 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kloofstraat Hotel is 'n stylvolle stedelike toevlugsoord met maklike toegang tot die stad se top-attraksies, geleë op die gewilde Kloofstraat. Die hotel bied ruim kamers, 'n konferensiesentrum en 'n dakswembad.
Die hotel het 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies om elke reisiger te pas, insluitend Ekonomie Kamers, Luukse Suites en Penthouse Suites, baie met privaat terrasse en asemrowende uitsigte oor Tafelberg. Elke kamer is deeglik ontwerp met gemak en styl in gedagte, met aardse kleure, ligte ruimtes en moderne geriewe.
Gaste kan 'n heerlike ontbyt by die Sanctuary-restaurant geniet, ontspan met 'n drankie of gebruik maak van die gedeelde werkruimte vir sakebehoeftes. Met sy sentrale ligging is die hotel net 'n paar treë van Kaapstad se beste restaurante, kroeë, galerye en kulturele landmerke af.
Veilige parkering is beskikbaar in ons keldergarage en word deur sekuriteit bewaak. Let asseblief daarop dat hierdie parkering teen 'n bykomende koste is. Laat weet ons asseblief vooraf as u hierdie diens wil gebruik. Die ingang na die parkeergarage is halfpad af in Dormanstraat aan u regterkant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lion Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 165
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 8 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloof Street Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang