Successfully reported
+59

Knightly Self Catering

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Haig Avenue, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knightly Self Catering is in Queenstown, Oos-Kaap, geleë en bied 'n stil, pragtige eenheid met 'n uitsig oor Hangklipberg. Dit is ideaal geskik vir 'n klein gesin as 'n oornagplek, vakansiegangers of sakereisigers.

Eenheid 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Eenheid 2 beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Eenheid 3 beskik oor 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Eenheid 4 beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Knightly Self Catering is in die boonste dorp geleë en is naby skole, restaurante, winkels en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Besigheidsreis
5.0
The best accommodation in Queenstown. Comfort and facilities are great for business travellers; everything you need. Having two double ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Sally M
Saam met lewensmaat
5.0
Great, comfortable, convenient. Peaceful, convenient and very comfortable, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Zukiswa M
Gesin met tieners
5.0
Pleasant. Quiet and neat place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Joubert D
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe, comfy. Great stay, very friendly host and perfect for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cliff M
Saam met lewensmaat
4.8
Great stop over. Comfortable, clean and easy. One night stay only.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 43 Haig Avenue, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Gaste dink Knightly Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Haig Avenue, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89eb48dd1f85d5db7df9168ea4d842373c6477cca63c42baff2c74e60c9c23365c2c134ba94f00cd8fc8ad8583ca527b203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 43 Haig Avenue Upper Town 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.889837 26.887131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang