Knob Thorn
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Knob Thorn is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë en bied semi-selfsorgverblyf in 'n rustige bosveld-omgewing. Verblyf word aangebied in 'n gastekamer of die Marula-eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon.
Die gastekamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en breekware en eetgerei, asook muurwaaiers en 'n TV met plaaslike kanale. Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area.
Die Marula-eenheid het slaapplek vir 4 mense, daar is 'n hoofslaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die eenheid het 'n klein kombuisie met die basiese selfsorggeriewe en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die ligging is ideaal vir diegene wat op pad is na die Krugerwildtuin of die Panoramaroete.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Knob Thorn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang