Knob Thorn
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Knob Thorn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied semi-selfsorgverblyf met 'n rustige Bosveldatmosfeer. Verblyf word in 'n gastekamer op 'n erf waar die eienaars ook woon gebied.
Die gastekamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed, 'n enkelbed, en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, sowel as waaiers en 'n TV met plaaslike kanale. Buite is daar 'n braai-area.
Die Marula-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en daar is 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die eenheid het 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ligging is ideaal vir gaste wat die Krugerwildtuin of Panoramaroete wil besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Knob Thorn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 638 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang