Knysna Inn
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knysna Inn is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer. Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopies in die area.
Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer.
Elke eenheid het sy eie aparte ingang en het toegang tot die braai-area. Die eenhede het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en WiFi-toegang is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang