Successfully reported

Kolgans Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfekte verblyf weg van die huis. Sal Kolgans enige tyd aanbeveel! Dit was die derde keer wat ons by Kolgans oorgebly het. Die standaard van die eenhede is steeds van hoë gehalte en ons kan met 'n feit bevestig dat Kolgans een van die beste gastehuise in Potchefstroom is. Annabelle is 'n uitstekende gasvrou! Sy kommunikeer gereeld met gaste en is altyd beskikbaar indien daar enige navrae is. Die inboekstelsel is eenvoudig en die eenhede is pragtig en het al die geriewe om lekker te bly. Kolgans is ook ideaal geleë naby winkels, restaurante, skole, universiteite en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Weekeens, baie dankie Leon. Vir jou mooi resensie. Jy maak dat ek gemotiveerd bly om hoë gehalte diens te lewer.

Corne M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Huislik. Ja, het heerlik gebly. Was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit.

Marlette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Kolgans Cottage se gasvrou is 'n raakvat gasvrou! Alles was perfek! Kolgans Cottage is vir seker na die naweek op ons moet-weer-bly-lysie. Vandat ons by die hek ingery het, tot ons daar vertrek het, was alles net so perfek. Elke liewe bietjie detail was net so smaakvol en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Fantastiese resensie deur oulike gaste. Baie dankie, ons waardeer dit.

Hanri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi, skoon en modern! Ons het lekker gebly en sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great. Had a great stay, lovely clean unit. The owner contacted us before our stay to ensure arrival went smoothly, and during our stay in case we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Topklas verblyf, kwaliteit linne, pragtige dekor! Daar is alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie Yvette vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie.

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Maklik, veilig, ruim genoeg, mooi ingerig en waarde vir geld. Lekker gebly. Stil omgewing, met plattelandse rustigheid, hoewel jy klanke deel met medehuurders, maar ons s'n was bedagsaam en oorwegend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, Chris. Ons waardeer jou positiewe resensie baie.

Jacqui P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very welcoming people, great accommodation, well set up and organised. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Thank you, Jacqui, for the great review. We appreciate it very much.

Tanya P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beautiful flat. Beautiful flat with everything you need. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Thank you very much for your kind words.

Corina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik, netjies, pragtige kuns en goed toegerus. Heerlik gebly - keurig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit ongelooflik baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang