Successfully reported
+56

Kolgans Cottage

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kolgans Cottages is selfsorg-eenhede met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom in Potchefstroom. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en ouers wat hul studentekinders besoek, en bied gemaklike en stil oornagverblyf.

Gaste het 3 opsies: Kolgans Cottage, die Gesinseenheid Kolgans 2, en Kolgans 3, wat 3 gaste akkommodeer.

Kolgans Cottage kan 2 gaste akkommodeer in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. 'n Gasgeiser verseker deurlopende warm water tydens beurtkrag.

Gesinseenheid Kolgans 2 kan 4 gaste akkommodeer. Hierdie eenheid bied 2 lieflike slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte bed omskep kan word. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid trappe het wat na die boonste vlak lei en dus nie geskik is vir bejaarde gaste of jong kinders onder 5 jaar nie.

Kolgans 3 bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, 'n grootskerm-TV en 'n filterkoffiemasjien. Dit is die meer luukse van die eenhede.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en 'n omsetter wat die WiFi aan die gang hou tydens kragonderbrekings. Die eiendom is gerieflik geleë naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en is ongeveer 3 km vanaf NWU Universiteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shelley K
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and enjoyable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nellie B
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig en 'n baie netjiese plek. Ons het heerlik gebly en het baie welkom gevoel. Hoogs aanbeveel.
Okt 2025
Leon P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf weg van die huis. Sal Kolgans enige tyd aanbeveel! Dit was die derde keer wat ons by Kolgans oorgebly het. Die standaard van die eenh...
Sien meer
Okt 2025
Corne M
5.0
Huislik. Ja, het heerlik gebly. Was netjies en skoon.
Okt 2025
Marlette S
Gesin met tieners
5.0
Kolgans Cottage se gasvrou is 'n raakvat gasvrou! Alles was perfek! Kolgans Cottage is vir seker na die naweek op ons moet-weer-bly-lysie. Vandat ons ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang