Successfully reported
+40

Komati Friends

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Komati Friends is in Komatipoort geleë en bied gehalteverblyf vir die hele gesin. Die eenhede is 10 kilometer vanaf Krokodilbrug geleë en maak 'n ideale oornagplek vir gaste wat op soek is na daguitstappies na die Krugerwildtuin of op pad na Mosambiek.

Die verblyf bestaan uit 2 enkeleenhede (Rhino- en Lion-eenhede) met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in elke eenheid en 1 gesinseenheid (Buffalo-eenheid) wat 2 slaapkamers het wat elk met 'n dubbelbed en 'n enkelbed toegerus is. Een van die badkamers het 'n bad en die ander het 'n stort. Alle kamers het lugversorging, en suite-badkamers en 'n aparte sitkamer oopplan na die kombuisie wat toegerus is met alles wat gaste benodig vir basiese selfsorg. Die kombuisie is toegerus met 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ander kenmerke sluit 'n platskerm-TV in elke eenheid met satellietkanale en 'n swembad in.

Die naaste lughawe is Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, 86 kilometer vanaf Komati Friends.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Julie Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Komati Friends het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwN2VjYzg3LTQzNzQtNDYwZi1iMDYwLWJjMThkYTc1NzA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 12 Koedoe Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.433532675229 31.962982267141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang