Successfully reported

Kommetjie Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar. Moet asb. nie die wit handdoeke by die swembad of strand gebruik nie.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word en die tuin is heeltemal omhein.
Geen raserige partytjies word toegelaat nie. Die landgoed het 'n geraasbeleid, so geen musiek word in die tuin toegelaat nie en geen harde musiek in die huis nie.
Rook is in die huis verbode. Geen sigaretstompies mag in die tuin gegooi word nie, gebruik asb. die asdrom wat voorsien word.
Die eienaars woon langsaan en is beskikbaar vir enige navrae of toeriste-raad indien nodig, anders sal gaste totale privaatheid geniet en nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 025
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 025
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 025
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Southern Right Crescent, Klein Slangkop Private Beachfront Estate, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA434e9032dbf2c6a63bf185eb99420187da40ef0c5e5de08d7734c58229f1d83ae4c32d24480d89352d95e7b51afa4c0e81bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 025 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 144 Southern Right Crescent Klein Slangkop Private Beachfront Estate 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1333399 18.34273
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang