Successfully reported
+44

Koraalboom Gaste Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Vincent Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koraalboom Gaste Akkommodasie is geleë in die pragtige dorpie Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle langs die strate gee 'n gesellige atmosfeer. Die huis is sentraal geleë in Wolseley en omhein met veilige parkering.

Daar is 4 gastekamers beskikbaar, elke kamer met sy eie privaat badkamer. Elke kamer het 'n USB-vriendelike TV met beperkte DStv-kanale. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir 'n ligte ontbyt. In die somer het kamers waaiers en 1 het lugversorging. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter.

Koraalboom Gaste Akkommodasie is ideaal geleë tussen verskeie troulokale soos die bekende Olive Rock, Waverley Hills, Bosjes en Tulbagh. Ceres is slegs 15 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melony V
5.0
Lekker, rustige aand weg. Absolute pragtige huis.
Okt 2025
Sunita J
5.0
Well organized and clean. Would have liked a little stove or air fryer to make food; had microwave and fridge only, not self-catering, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sharon J
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ja, alles was ok, was net bietjie snaaks om 'n huis met mense te deel. Ek het gedink dis gastekamers buite die perseel.
Sep 2025
Robyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, friendly staff, great location and easily accessible to Die Boord. Lovely, safe and clean. Peaceful neighbourhood and close to ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Yolanda C
5.0
Heerlik gebly, alles was beskikbaar in die kamer. Baie lekker gebly. Rustige area, veiliger parkering en pragtige plek.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Vincent Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koraalboom Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Vincent Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang