Koraalboom Gaste Akkommodasie
Beskrywing
Koraalboom 2 is 'n lieflike groot kamer met 'n slaaparea wat met 2 enkelbeddens gemeubileer is, en 'n sitarea. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n enkelbed waar 'n ekstra volwassene en 2 ekstra volwassenes of kinders geakkommodeer kan word. Die kamer het 'n privaat badkamer, nie en suite nie, net oorkant die gang met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is die kamer toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar geen kookgeriewe nie. 'n TV, wat USB-vriendelik is, met basiese kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Koraalboom 3 is 'n knus kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is die kamer toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar geen kookgeriewe nie. 'n TV, wat USB-vriendelik is, met basiese kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Koraalboom 4 is 'n lieflike, ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Verder is die kamer toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n lugbraaier, ketel, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar geen kookgeriewe nie. 'n TV, wat USB-vriendelik is, met basiese kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid is baie ruim en beskik oor 'n hoofslaapkamer, 'n sitkamer met 2 enkelbeddens en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n rusbank wat 'n jong kind gemaklik kan akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffieskinkbord, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, potte en panne, asook 'n wasmasjien. 'n TV met DStv, USB-vriendelik en met basiese kanale, is beskikbaar. Hierdie eenheid sluit ook 'n motorhuis met 'n privaat ingang deur die motorhuis in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Vincent Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang