Successfully reported

Korhaan House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R345.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens gedurende die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag word bepaal deur die kwaliteit van die instansie en word na goeddunke van die eienaar of bestuur toegepas.

Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir al ons gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Korhaan Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3617e91b134857518b3f811801eb68579cb9768c151a4653d3b8c66f2f6582dc8b624f5106ec6197ca0db269db5c94c5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 3 Korhaan Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.704722342909 18.443677200073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang